Create a similar
Send a card
Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)
The content of the card
Gelukkige 80ste verjaarsdag Ma!
14 Augustus 2021
Mag ma se spesiale dag gevul wees met
baie liefde en geluk.
Ons wens dat Liewe Jesus
ma sal seen met baie krag, genade
en gesondheid en nog baie jare sal spaar.
Geniet ma se verjaarsdag.
Met baie liefde en drukkies.
Stefanie, Drienie en Fred
XXXXXXXX
Statistics
Created today: 16
Created yesterday: 23
Created 7 days: 211
Created 30 days: 1790
All ecards: 356773
Copyright by CreateGreetingCards.eu