Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Gelukkige 80ste verjaarsdag Ouma!
30 Augustus 2024
Mag ouma se spesiale dag gevul wees met
baie liefde en geluk.
Ons wens dat Liewe Jesus
ouma sal seen met baie krag, genade
en gesondheid en nog baie jare sal spaar.
Geniet ma se verjaarsdag.
Met baie liefde en drukkies.
Dewlyn en Danica
XXXXXXXX
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 25
Created 7 days: 132
Created 30 days: 664
All ecards: 357899
Copyright by CreateGreetingCards.eu