Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Antie Delma!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seë

Ads
Antie Delma!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seë
Create a similar
Send a card


Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale tante!!!

Antie Delma!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir tannie 'n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns Antie volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop Antie Delma gaan die daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!



Liefde: Tina, Joe en jongspan♥️
Similar cards
Inspirations
Baie geluk met Skoonma se verjaarsdag. Daar word vandag met baie liefde aan Skoonma gedink en mooistWe are so excited and proud of you for your new career as an employee at IBM at campus selections. WMy heartiest wishes to you on your Birthday. Have a lovely year filled with abundance of blessingsHappy Easter
 
 
 MariettaW twoim wyjątkowym dniuGelukkige verjaarsdag liefste vriendin
 
 Mag jou dag gevul wees met
Statistics Created today: 3 Created yesterday: 10 Created 7 days: 56 Created 30 days: 263 All ecards: 360823
Copyright by CreateGreetingCards.eu