Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie geluk met ma se verjaarsdag!🎶🎊

Ads
Baie geluk met ma se verjaarsdag!🎶🎊
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Baie geluk met ma se verjaarsdag!🎶🎊

Mag Ma se dag gevul wees met,
tonne liefde, en lekker bederfies.🎁🎁💝
Ons bid die Here se Rykste seën oor ma, en vertrou dat Hy vir ma nog meer, mooi en gesonde jare mag byvoeg., en dat ons almal getuies daarvan sal wees🙏🏻🙌🏻

Dankie vir alles wat ma vir ons doen en vir ma se onvoorwaardelike liefde. Ons WAARDEER ma!
Geniet ma se dag💝
Baie baie liefde, soentjies en drukkies van my, Arthur en die kinders.xxxxx🌹🌸🌻🌷
Similar cards
Inspirations
Shri Aarti Deva JiAarambh Sri Akhand Path at “our lovely House”at 10:30 A.M on 21st February 20221st August, 2023 (Tuesday) at 7 pmBy warte były Twego westchnieniaMoeder baie geluk met ma se 70ste verjaardag vandag. Ons is so bevoorreg dat Abba Vader ma gespaar hMaliga Garden
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 9 Created 7 days: 44 Created 30 days: 263 All ecards: 360802
Copyright by CreateGreetingCards.eu