Baie Geluk met Mami se Verjaarsdag
Create a similar
Send a card
Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!
The content of the card
Baie Geluk met Mami se Verjaarsdag
Mag Mami se dag gevul wees met,
baie liefde en bederf.
Ons wens is dat Liewe Jesus
Ma sommer baie, baie jare nog
vir ons sal spaar, en dat Ma se nuwe lewensjaar alle Geluk, Vreugde, Voorspoed, Gesondheid en Vrede sal bring.
Baie liefde
Willie, Madelein, Willie Jr, Arno, Monique en Jessica
Statistics
Created today: 1
Created yesterday: 11
Created 7 days: 76
Created 30 days: 275
All ecards: 360197
Copyright by CreateGreetingCards.eu