Baie geluk met mamma se verjaarsdag. Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense
Create a similar
Send a card
Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!
The content of the card
Baie geluk met mamma se verjaarsdag. Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart le. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen en vir die wonderlike ouma wat mamma is. Ons is baie lief vir ma. Lekker verjaar!
Liefde
Sidney, Lizanne en Jenna
Statistics
Created today: 17
Created yesterday: 9
Created 7 days: 83
Created 30 days: 383
All ecards: 359568
Copyright by CreateGreetingCards.eu