Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Carlene Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie

Ads
Carlene Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag sister!!!

Carlene Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy het jou daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!
Liefde jou broertjie
Similar cards
Inspirations
Feliz cumpleaños Miss LissethDaug laimės, meilės, sveikatos, svajonių išsipildymoTo Yasir sirDenisa & Marián ❤️Mr. & Mrs.S.N. SinghKumananchavadi
 Chennai-56
 Near Bhagavathi theatre
Statistics Created today: 8 Created yesterday: 10 Created 7 days: 61 Created 30 days: 268 All ecards: 360828
Copyright by CreateGreetingCards.eu