Daar word vandag met baie Liefde aan jou gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders
Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Gelukkig verjaarsdag Birthday Girl!!
Daar word vandag met baie Liefde aan jou gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat baie na aan my hart lê, ek is baie baie Lief vir jou.
Lekker verjaar my sussie
Baie Liefde jou sussie
Cecilia xoxo
"En salig is sy wat geglo het, want die dinge wat deur die Here aan haar gesê is, sal vervul word" - Lukas 1:45
Statistics
Created today: 2
Created yesterday: 25
Created 7 days: 122
Created 30 days: 381
All ecards: 360537
Copyright by CreateGreetingCards.eu