Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Denise!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie

Ads
Denise!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale vriendin.

Denise!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie,maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy gaan jou daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!

Liefde
Marina💛
Similar cards
Inspirations
We met when we were teensTavā vārdā - siltums, paļāvībaMay you find peace and joy in wherever you go in life. That’s my sincere wish for you on your birt¡Feliz Cumpleaños Miss LuzGelukkige Verjaarsdag en Huweliksdag liefste Vriendin/GertBaie geluk met Tannie se Verjaarsdag! Mag Tannie nog lank vir ons gespaar bly
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 9 Created 7 days: 54 Created 30 days: 258 All ecards: 360828
Copyright by CreateGreetingCards.eu