Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas om die aarde te hou. 'n Spieël sodat jy

Ads
Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas om die aarde te hou.
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Dane

Baie Geluk Met Jou 21ste Verjaarsdag.

Ek bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas om die aarde te hou. 'n Spieël sodat jy kan sien hoe beeld skoon, wonderlik & uniek jy is. 'n Sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is.
Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag getye moet ervaar om vervuld te wees.

En ook 'n bondeltjie Liefde uit my en Johan se hart uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en ook net die mooiste wense vir jou vandag gebring, vir iemand baie besonders soos jy en ook iemand wat baie na ons hart lê - ALTYD!!!


Jy moet Lekker Verjaar!
xxx

Baie Liefde & Drukkies!
ELIZE & JOHAN
Similar cards
Inspirations
Smt. Munni Devi & Sh. Dalbir singhEs jau sen šo dienu gaidu, Lai ar vienu platu smaidu, Teiktu vienā paņēmienā Sveicu tevi vārdaCelebrating your Birthday my darling daughterWe request your presence on Niķaah Ceremony of our beloved ChildrenIn the name of Allah the most beneficient and MercifulSunday, 20 Feb 2022 - 10:30 AM
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 8 Created 7 days: 48 Created 30 days: 263 All ecards: 360810
Copyright by CreateGreetingCards.eu