Erika, Zavion en Gabriella
Create a similar
Send a card
Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)
The content of the card
Baie geluk met Ma/Ouma se verjaarsdag. Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand besonders, iemand wat ons baie na aan die hart le. Baie dankie vir alles wat Ma/Ouma vir ons doen. Ons is baie lief vir ma. Lekker verjaar!
Erika, Zavion en Gabriella
XXXX
Statistics
Created today: 3
Created yesterday: 29
Created 7 days: 200
Created 30 days: 1763
All ecards: 356789
Copyright by CreateGreetingCards.eu