Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Ewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd

Ads
Ewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 15 jaar van getroud lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige huweliks herdenking
Liefde
Jou Bokka
Similar cards
Inspirations
On 12th March 2019Prakash RaoSunday, 21 May 2023, at 7pm onwardsThe Grand Thakar thalDaughter of Mrs. Gemini and Mr. Ketan ShahVenue:Anjuman shadi mahal mundargi - 582118
Statistics Created today: 51 Created yesterday: 74 Created 7 days: 1638 Created 30 days: 3703 All ecards: 329037
Copyright by CreateGreetingCards.eu