Gelukkige 51ste HuweliksHerdenking Ma en Pa
Create a similar
Send a card
The content of the card
Gelukkige 51ste HuweliksHerdenking Ma en Pa
Baie Dankie vir die voorbeeld wat ma en pa vir almal stel. Ware Liefde is nie Romeo en Juliet nie dit is Oupa en Ouma wat saam oud geword het.
Mag daar nog oneindig baie wees met baie
Seëninge. Mag die Liefde vir mekaar net elke dag groei.
Statistics
Created today: 21
Created yesterday: 70
Created 7 days: 1540
Created 30 days: 3662
All ecards: 329077
Copyright by CreateGreetingCards.eu