Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Gelukkige 88ste verjaarsdag Ons Dierbare Moeder, Ouma & Ouma Grootjie

Ads
Gelukkige 88ste verjaarsdag Ons Dierbare Moeder, Ouma & Ouma Grootjie
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Gelukkige 88ste verjaarsdag Ons Dierbare Moeder, Ouma & Ouma Grootjie


Mag MOEDER se dag gevul wees met baie liefde, geluk en die vrede wat net Jesus kan gee.

Mag Jesus, MOEDER nog baie baie jare spaar,ons hoop dat MOEDER die dag sal geniet en weet dat ons almal baie lief vir MOEDER is.

Dankie vir alles wat MOEDER vir ons beteken het in ons lewens, sal ons ooit kan vergoed vir al MOEDER se liefde en geduld.

XXX
Similar cards
Inspirations
Bhog of path on 6th January 2022 at 10.00 a.mWish Miyen Yong CastroHifz-e-Quran completion ceremony of our Daughter Fatima NoorSri. P. Rajasekaran & Smt. Padmavathyअजित कुशवाहाYou are cordially invited you on the occasion of Sankranti Haldi-Kunku
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 9 Created 7 days: 54 Created 30 days: 258 All ecards: 360828
Copyright by CreateGreetingCards.eu