Gelukkige Moedersdag Sussie
Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Gelukkige Moedersdag Sussie
Baie dankie vir als wat jy vir Johantjie doen.
Jy is n awesome en besondere mamma.
Ek is trots op jou en sê elkedag dankie vir Liewe Jesus vir die amazing dogter wat hy my gegee het.
Love you so much Sussie 💗
Liefde mumz
♥️♥️♥️♥️♥️♥️
Melinda
Statistics
Created today: 4
Created yesterday: 21
Created 7 days: 132
Created 30 days: 666
All ecards: 357878
Copyright by CreateGreetingCards.eu