Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy

Ads
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Bertus
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Liefde
Jou vrou
Anel
Similar cards
Inspirations
Apreciada AMIGA: Definitivamente no es fácil ser mamá, especialmente cuando eres un ejemplo a seguMrs. & Mr. Syed Abdul Khader (Hafez)Radhuveer Singh, Chandaram, NareshDrahí rodičiaTe nevelted fel nekemLuit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 6 jaar van getroude l
Statistics Created today: 73 Created yesterday: 212 Created 7 days: 1774 Created 30 days: 3723 All ecards: 328912
Copyright by CreateGreetingCards.eu