Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke bes
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie.Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Liefde
Jou vrou
Statistics
Created today: 14
Created yesterday: 73
Created 7 days: 1622
Created 30 days: 3677
All ecards: 328926
Copyright by CreateGreetingCards.eu