Liefde Rochelle en Christo
Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Baie geluk met Tannie se verjaarsdag. Daar word vandag met baie liefde aan Tannie gedink en mooiste wense gebring vir iemand besonders, Mag die Liewe Vader Tannie seën met die mooiste en beste dinge mag Tannie ook lank gespaar bly.
Tannie moet Lekker verjaar, geniet die besonderse dag!
Liefde Rochelle en Christo
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 7
Created 7 days: 56
Created 30 days: 260
All ecards: 360080
Copyright by CreateGreetingCards.eu