Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Liefste Jaxy & Phillip
Baie geluk met jul 3de huweliksherdenking
Mag God jul huwelik seën en sommer nog baie gelukkige jare spaar vir mekaar. Julle is voorwaar 'n pragtige voorbeeld vir baie ander.
Ons is baie trots op julle. Baie lief vir julle.
Mam & Dad
Statistics
Created today: 16
Created yesterday: 23
Created 7 days: 154
Created 30 days: 628
All ecards: 358127
Copyright by CreateGreetingCards.eu