Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Liefste Mams.
Ons wens vir Mams 'n ongelooflike geseënde Moedersdag toe. Dankie vir Mams se opregte liefde en dat Mams altyd reg is om te help of om ons raad te gee. Ons wens Jesus se mooiste seën vir Mams toe!
Baie liefde, Celéste, Nico & Reuben.
Statistics
Created today: 7
Created yesterday: 13
Created 7 days: 87
Created 30 days: 330
All ecards: 359419
Copyright by CreateGreetingCards.eu