Create a similar
Send a card
Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)
The content of the card
Liefste Vonne
Baie geluk met jou verjaarsdag.
Mag hierdie dag vir jou baie spesiaal wees en alles wat vir jou kosbaar is, jou hart verwarm.
Ek wens jou 'n mooi perfekte jaar toe, gevul met baie Vreugde, Liefde, Genade en God se eindelose seen.
Lekker verjaar.
Liefde
Amanda
Statistics
Created today: 16
Created yesterday: 2
Created 7 days: 97
Created 30 days: 456
All ecards: 359136
Copyright by CreateGreetingCards.eu