Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Liewe liefste Ouma
Gelukkige verjaarsdag
mooiste Ouma
Mag Ouma se dag gevul wees met,
baie liefde, vreugde en geluk.
Ons wens is dat Liewe Jesus
Ouma sommer baie, baie jare
vir ons sal spaar.
Geniet Ouma se verjaarsdag.
Baie liefde
Vir ouma en oupa
Statistics
Created today: 7
Created yesterday: 4
Created 7 days: 62
Created 30 days: 327
All ecards: 359499
Copyright by CreateGreetingCards.eu