Luit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 38 jaar van getroud l
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 38 jaar van getroud lewe. Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief he.
Gelukkige huweliks herdenking
Liefde
Rientjie.
Statistics
Created today: 47
Created yesterday: 713
Created 7 days: 1650
Created 30 days: 3530
All ecards: 328674
Copyright by CreateGreetingCards.eu