Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Mag die klein vreugdetjies van die lewe Ma se dae vul

Ads
Mag die klein vreugdetjies van die lewe Ma se dae vul
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Mamma,
Mag die klein vreugdetjies van die lewe Ma se dae vul,
en mag Ma elke nuwe môre tegemoet gaan met 'n glimlag en 'n lied in die hart.
Die boodskap is volgepak met net die mooiste wense om hierdie Verjaarsdag vir Ma spesiaal te maak, want iemand so liefdevol, so vol omgee en verstaan, verdien beslis die beste wat die lewe kan bied.
Mag Mamma se nuwe lewensjaar skitter vol Geluk, Vrede, Vreugde en Baie Liefde wat Mamma se arms kan vashou
Ons is baie Lief vir Mamma

Met Baie Liefde
Gerrie, Tanya en Juandré
Similar cards
Inspirations
I Would Like To Invite You To A Blessed Dars Gathering At My HouseMaggie & AndréEngagement Invitation 
 
 Cordially invite your esteemed presence on the engagement Ceremony of
 
 NSYED SALEEM SHAH &ABIDA BIBIRanjan PandeyHi
Statistics Created today: 9 Created yesterday: 10 Created 7 days: 62 Created 30 days: 269 All ecards: 360829
Copyright by CreateGreetingCards.eu