Mag Mammie se dag gevul wees met
Create a similar
Send a card
Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!
The content of the card
Baie Geluk met Mammie se Verjaarsdag
Mag Mammie se dag gevul wees met,
baie liefde en bederf.
Ons wens is dat Liewe Jesus
Mammie sommer baie, baie jare nog
vir ons sal spaar, en dat Mammie se nuwe lewensjaar alle Geluk, Vreugde, Voorspoed, Gesondheid en Vrede sal bring.
Baie liefde
Marlize, Pieter en Devan
Statistics
Created today: 21
Created yesterday: 30
Created 7 days: 197
Created 30 days: 1362
All ecards: 357070
Copyright by CreateGreetingCards.eu