Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Mag Ouma die jaar in oorvloed geseen word

Ads
Mag Ouma die jaar in oorvloed geseen word
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Liewe Ouma

Baie geluk met Ouma se verjaarsdag
ons is dankbaar dat Ouma nog 'n jaar vir ons gespaar is en glo daar gaan nog vele wees.

Mag Ouma die jaar in oorvloed geseen word!

Ons mis Ouma en hoop om Ouma gou
weer te sien!

Lekker koek eet!


Met Oneindige Liefde
Die Thabazimbiers
(Mari, Elmus, Jodia, Marijuzé, Miané)
Similar cards
Inspirations
Time: 11:00 AM to 01:00 PMOn Monday,8th January,2024Daughter AnkitaPRATHIKSHA M KSANAH HELWAH WAIDASATSANG AND THANK HIM FOR SHOWERING HIS COUNTLESS BLESSINGS ON US
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 6 Created 7 days: 45 Created 30 days: 252 All ecards: 360846
Copyright by CreateGreetingCards.eu