Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
My liefste man Michiel
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 25 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou vrou
Karen
26/06/2024
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 38
Created 7 days: 103
Created 30 days: 371
All ecards: 360510
Copyright by CreateGreetingCards.eu