Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Quintin
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 15 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou vrou
Annelies
29/03/2023
Statistics
Created today: 71
Created yesterday: 212
Created 7 days: 1772
Created 30 days: 3721
All ecards: 328910
Copyright by CreateGreetingCards.eu