Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
My liefste manlief
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word.Ek waardeer alles wat jy vir ons doen my liefie,mag Liewe Jesus jou nog baie jare spaar.
Ek het jou oneindig baie lief.
Statistics
Created today: 9
Created yesterday: 9
Created 7 days: 60
Created 30 days: 372
All ecards: 360620
Copyright by CreateGreetingCards.eu