Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

My liefste sussie

Ads
My liefste sussie
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
My liefste sussie

Baie geluk met jou verjaarsdag.
Mag hierdie dag vir jou baie spesiaal wees en alles wat vir jou kosbaar is, jou hart verwarm.
Ek wens jou 'n mooi perfekte jaar toe, gevul met baie Vreugde, Liefde, Genade en God se eindelose seen.

Weet net jy is God se Konings dogter en jy is baie spesiaal. Al voel dit partykeer of jou kroon wil afval en verloor, weet net dit kan nooit gebeur nie. Jesus het jou te lief dat jy jou kroon moet verloor. Hierdie kruisie hangertjie is vir jou 'n reminder dat jou kroontjie(al is hy partykeer skeef) vasgeglue is aan jou!

Lekker verjaar Melaan
Love you forever
Jou tweeling sus, Melaan
XXX
Similar cards
Inspirations
Tegul gimtadienio proga laimė būna didelė kaip žemė, skaisti kaip saulė, tegul jos užtenka neDate: 26th January, 2023 (Friday)On Monday, 7Th February,2022HAPPY BIRTHDAY 
 NASIMA    
 May ALLAH BLESS 
 YOU WITH
 AAFIYAH 
 AND GRANT YOU HAPINESFeliz cumpleaños mi Prima - hermana QueridaDaughter Of
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 7 Created 7 days: 49 Created 30 days: 257 All ecards: 360835
Copyright by CreateGreetingCards.eu