Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste Vrou
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is ons rots, steenpilaar, sielsgenoot en ons beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie.Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief
he.
Gelukkige Verjaarsdag
Jou vrou
Statistics
Created today: 52
Created yesterday: 74
Created 7 days: 1639
Created 30 days: 3704
All ecards: 329038
Copyright by CreateGreetingCards.eu