My liefste vrou Annemarie van der Walt
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste vrou Annemarie van der Walt.
Jy is nog steeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steunpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 37 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspad stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou man
13 Desember 2023
Statistics
Created today: 20
Created yesterday: 73
Created 7 days: 1628
Created 30 days: 3683
All ecards: 328932
Copyright by CreateGreetingCards.eu