Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Baie Geluk met Ma se Verjaarsdag.
Mag Ma se dag gevul wees met
baie liefde en bederf.
Ons vertrou dat die Here
Ma sommer baie, baie jare nog
vir ons sal spaar, en dat Ma se nuwe lewensjaar alle Geluk, Vreugde, Voorspoed, Gesondheid en Vrede sal bring.
Baie liefdexxx
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 21
Created 7 days: 136
Created 30 days: 619
All ecards: 358132
Copyright by CreateGreetingCards.eu