Skoonsus Nina, BAIE GELUK met jou verjaardag
Create a similar
Send a card
Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę
The content of the card
Skoonsus Nina, BAIE GELUK met jou verjaardag.
Daar word vandag aan jou gedink met die mooiste wense vir iemand besonders, soos jy.
Mag die Liewe Vader jou seën met die mooiste en beste en mag jy ook nog lank gespaar bly vir almal wat lief is vir jou.
My gebed is dat ons Liewe Heer jou styf sal vashou, en dat Hy insig sal gee as dinge ingewikkeld raak en rustigheid as jy teneergedruk voel, en hoop as dinge hopeloos lyk
Lekker verjaar en geniet jou dag!!!
Statistics
Created today: 0
Created yesterday: 3
Created 7 days: 40
Created 30 days: 255
All ecards: 360119
Copyright by CreateGreetingCards.eu