So mooi en kobaar soos 'n fyn stukkie kant
Create a similar
Send a card
Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!
The content of the card
So mooi en kobaar soos 'n fyn stukkie kant,
Is elke vrou geskep deur God se hand.
Perfek het Hy jou menswees geweef.
Voordat jy geweet het jy leef.
Ken jy jou waardes kosbare vrou?
Ken jy Hom, want Hy ken jou?
Jy's 'n juweel, 'n perel, 'n blink diamant!
Hy hou jou styf, in Sy Vaderhand!
Baie Geluk met jou verjaarsdag Juf. Chantel
Ons Gansies en Mammas waardeer jou!
Statistics
Created today: 6
Created yesterday: 24
Created 7 days: 148
Created 30 days: 627
All ecards: 358236
Copyright by CreateGreetingCards.eu