Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Spesiale verjaardag wense vir n spesiale Tante/Oumie

Ads
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale Tante/Oumie
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale Tante/Oumie!!!

Antie Anna!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Ons vertrou Antie Anna sal die spesiale daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!

Liefde: Tasha, Derick en kinders
Similar cards
Inspirations
We as Rapha International Ministry Dance Group hereby invite you to join us at our breakfast on 12 ABaie liefde,geluk en goeie gesondheidHappy Mother??In the Name of Allah, the Most Beneficent, the Most Merciful"[Daughter of Mrs and Mr Hafiz Abdul Baseer]Daudz laimes vārda dienā Maija
Statistics Created today: 2 Created yesterday: 9 Created 7 days: 56 Created 30 days: 260 All ecards: 360830
Copyright by CreateGreetingCards.eu