Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag suster

Ads
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag suster
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag suster!!!

Chella...Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy het jou daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!

Cliffie

Ps...jou gift is in die pos :)
Similar cards
Inspirations
8-5-2019,WednesdayPlease join my sister Ring Ceremony PartyMaqsood Ali & Samina RahmanĐurđice,sretan ti imendanDestiny brought us together and love will seal our bondMosolygós, vidám, boldog Névnapot kívánunk sok szeretettel
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 7 Created 7 days: 49 Created 30 days: 257 All ecards: 360835
Copyright by CreateGreetingCards.eu