T is Pa en Ma wat saam die pad stap en vir ons as kinders die voorbeeld stel
Create a similar
Send a card
The content of the card
Gelukkige HuweliksHerdenking Ma en Pa
Baie Dankie vir die voorbeeld wat ma-hulle vir almal stel. Ware Liefde is nie Romeo en Juliet nie dit is Pa en Ma wat saam die pad stap en vir ons as kinders die voorbeeld stel.
Mag daar nog oneindig baie wees met Baie
Seëninge. Mag die Liefde vir mekaar net elke dag groei.
Met Baie Liefde - Morne, Anneke en jul 2 vierpote kleinkinders.
xxx xxx x
Statistics
Created today: 44
Created yesterday: 74
Created 7 days: 1631
Created 30 days: 3696
All ecards: 329030
Copyright by CreateGreetingCards.eu