Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Tannie Annie
Baie baie geluk met tannie se verjaarsdag.
Mag dit vir tannie 'n lekker bederfdag wees vol geluk en vreugde.
Dit is my gebed dat die Here tannie se nuwe lewensjaar ryklik sal seen en dat goedheid en guns tannie se metgeselle sal wees elke dag.
Baie liefde
Frieda & Jannie
Statistics
Created today: 6
Created yesterday: 16
Created 7 days: 63
Created 30 days: 290
All ecards: 360013
Copyright by CreateGreetingCards.eu