Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Vir my pragtige dogter, Mari

Ads
Vir my pragtige dogter, Mari
Create a similar
Send a card


Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!

The content of the card
Vir my pragtige dogter, Mari

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag!!

My wens vir jou:
Liefde in jou hart
Selfvertroue om jou deur alles te dra
Goedheid om aan ander te betoon
Drome om jou te motiveer
Geloof in jouself

Mag God se rykste seëninge altyd deel wees van jou lewe.
Mag die jaar net wonderlike drome koester
en al jou wense omhels en laat waar word.

Geniet n absolute fantastiese en geseënde daggie!
Lekker verjaar!!
Baie lief vir jou
Ma
xxx
Similar cards
Inspirations
Heartfelt wishes for your 24thWith great Pleasure we cordially invite you all for Kirtan at our house on      09 NoTo Guruji’s Satsang to bless my son Krish on his 15th bdayGOOD HEALTH, WEALTH ANDROKA CERMONYMay you have a beautiful and spiritually uplifting day
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 7 Created 7 days: 49 Created 30 days: 257 All ecards: 360835
Copyright by CreateGreetingCards.eu