Vir ons sal spaar sodat ons vir nog 'n rukkie Ouma se liefde kan ervaar en waardeer
Create a similar
Send a card
Zbieramy na nowe darmowe kartki!
The content of the card
Liewe Ouma
Baie geluk met Ouma se verjaarsdag!
Mag Ouma se dag gevul wees met
baie liefde en geluk.
Ons wens is dat die Here
Ouma sommer nog baie, baie jare
vir ons sal spaar sodat ons vir nog 'n rukkie Ouma se liefde kan ervaar en waardeer.
Geniet Ouma se verjaarsdag.
Statistics
Created today: 7
Created yesterday: 4
Created 7 days: 97
Created 30 days: 570
All ecards: 358798
Copyright by CreateGreetingCards.eu