Create a similar
Send a card
Stworzyłeś swoją kartkę? Postaw nam kawę na rozwój projektu ;)
The content of the card
Gelukkige Verjaarsdag Ma
x x x x x x x x x x
Mag ma se dag gevul wees met
baie liefde, vrede en geluk.
Mag God ma seën met Sy rykste seëninge van goedheid, guns en goeie gesondheid.
Mag God ma sommer nog baie, baie jare
vir ons spaar.
Geniet ma se Verjaarsdag!
Baie Liefde, Tina x x x x x x
Statistics
Created today: 22
Created yesterday: 12
Created 7 days: 210
Created 30 days: 694
All ecards: 358440
Copyright by CreateGreetingCards.eu