Ek dink soms ek sê nie genoeg hoe baie ek jou waardeer nie..ek waardeer elke aand se kosmaak al voe
Create a similar
Send a card
The content of the card
MYS
Ek dink soms ek sê nie genoeg hoe baie ek jou waardeer nie..ek waardeer elke aand se kosmaak al voel jy moeg doen jy dit met liefde vir ons. Jou omgee as ek siek is met 'n pilletjie of so maak jy seker ek is gemaklik. Mys ek waardeer al die klein dingetjies wat jy doen vir my en Franco al lyk of voel dit ons waardeer jou nie. Jy het seker gemaak ons kry die lekkerste kersete en daarvoor sê ek BAIE DANKIE mys. Dankie vir al jou omgee, liefde, geduld (soms), begrip en liefde. My hart loop regtig oor van dank en waardering.
Lief jou onvoorwaarlik vir altyd
Lovies jou Bokka
Statistics
Created today: 45
Created yesterday: 713
Created 7 days: 1648
Created 30 days: 3528
All ecards: 328672
Copyright by CreateGreetingCards.eu