Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Bertus
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Liefde
Jou vrou
Anel
29/03/2023
Statistics
Created today: 70
Created yesterday: 212
Created 7 days: 1771
Created 30 days: 3720
All ecards: 328909
Copyright by CreateGreetingCards.eu